SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

PLAYBOY REEKS

Die verhale was tipiese Amerikaanse “gangster” verhale.  Die hoofrol speler was die super ryk playboy, Randy Forrest, wat die meisies gevry het en die boewe laat les opsê het.  Fotografie was maar swak en die verhale self was ook nie juis baie indrukwekkend nie, (deur Koos Papenfus).

Playboy - The runaways
7. Playboy - The runaways

Copyright © 2019 by Pieter Haasbroek and Koos Papenfus. All rights reserved.
Last updated: 9 November 2019